Stoeiers van die Boksburg Amateur Stoeiklub het die vrugte van hul harde werk gepluk by die Suid-Afrikaanse Junior Presidente Kampioenskappe in KwaZulu-Natal op 31 Maart.
Solomon Lopeng, Michael Mhlanga, Kiden Botha en Wiandru van Rooyen het goud in vrystyl verwerf.
Also Read: Boksburg Stoeiklub spog met nuwe voorsitter
Also Read: Boksburg Wrestling Club to feature in Ekurhuleni Championships
You can read the full story on our App. Download it here.