Local sportSport

East Rand United sukkel teen Vereeniging

Dit kom na East Rand United 29-33 verloor het teen Springs.

Vereeniging Rugbyklub het East Rand United met 41- 16 op 2 Julie in Vereeniging getroef.

Verder het die manne van Reiger Park se tweede span ‘n slegte dag op kantoor gehad en met 60-10 verloor.

Springs se eerste span is bo aan die punteleer, Vereening is tweede en CCC Brakpan is in die derde plek.

Vereeniging se tweede span is bo aan die punteleer, Springs is tweede en CCC Brakpan is derde.

Also Read: Watch: East Rand United clubhouse up-and-running

Also Read: East Rand United veg verbete teen Springs

   

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button