Laerskool Concordia spog met Meagan Hamilton wat ’n tweede plek verower het in die 200m hekkies by die Suid-Afrikanse Atletiekkampioenskappe wat tydens die vakansie in Potchefstroom plaasgevind het.
Lees Ook: Concordia vier Wêreld Downsindroomdag
Lees Ook: ‘n Jolige afsluiting vir Concordia se Graad Sewes
You can read the full story on our App. Download it here.