School sportSport

Laerskool Concordia wen 18de Interlaer

Concordia bult hul spiere op die sportbaan

Laerskool Concordia het op 7 Februarie vir die 18de keer die Interlaer by Herman Immelman stadion in Germiston gewen.

Die deelnemende skole en punte was as volg: Laerskool Concordia wen met 376 punte, tweede was Laerskool van Dyk met 304 punte, Martin Primary was derde met 292 punte, Laerskool Baanbreker met ’n puntetelling van 241 was vierde en in die vyfde plek, Laerskool Elspark, met ’n puntetelling van 143.

Laerskool Concordia wen ook die volgende afdelings by Interlaer: hoogspring, verspring, gewigstoot, hekkies en verwerf ook ’n tweede plek in die middelafstande-afdeling.

Related Articles

Back to top button