Schools

Jonges leer meer oor nooddienste

Tydens die geleentheid was inligting gegee oor vermiste persone, wat om te doen in 'n roof en waarom nooddienste daar is en hoe hulle bystand gee.

EMS Chaplaincy & Trauma Support Boksburg het onlangs ‘n insiggewende besoek by Laerskool Goudrand gehad.

Tydens die geleentheid was inligting gegee oor vermiste persone, wat om te doen in ‘n roof en waarom nooddienste daar is en hoe hulle bystand gee.

Volgens Barbara Smith, een van die organiseerders, wou hulle die leerders wys dat hul nie hoef te vrees as hul rooi en wit ligte sien nie.

In hierdie foto word ‘n ‘rower’ vasgetrek.

Leerders het dit geniet om polisiebeamptes op perde te sien.
Die dag het ook gedien as ‘n fondsinsameling aangesien EMS Chaplaincy & Trauma Support alles uit hul eie sak doen.

Leerders het dit geniet om polisiebeamptes op perde te sien.

Die volgende besighede/individue het gehelp om die dag moontlik te maak: SecureFire, Graphite Security, Boksburg-Noord GPF, SAPS Mounted Unit Boksburg, Wyk 22 raadslid Madelein Muller, AfriForum Boksburg (drone), Karen Prinsloo (organiseerder) en Justin Coetzee.

Also Read: New leaders for Goudrand

   

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button