Schools

Oosterlig se redenaars presteer

Die skool is trots op die leerders en wens hulle sterkte toe met die Interskole Redenaarsliga.

Hoërskool Oosterlig se redenaars is hierdie jaar vuurwarm.

Die skool spog met sewe redenaars wat onlangs gekwalifiseer het om deel te neem aan die nasionale ronde van die Interskole Redenaarsliga te Universiteit van die Witwatersrand op 21 September.

Hulle is Larissa Lombard (Graad Nege onvoorbereid en voorbereid), Gabrielle Wessels (Graad Nege voorbereid), Kayla Guy (Graad 10 voorbereid), Mieke Jutte (Graad 11 onvoorbereid en voorbereid), Leri Kotzé (Graad 11 voorbereid), Chanté Werner (Graad 12 voorbereid), en Zoë Muller (Graad 12 voorbereid).

Lees Ook: Oosterlig het sy top 10 aangewys

Lees Ook: KYK: Nuwe Afrikaanse komedie by Oosterlig verfilm

   

Related Articles

 
Back to top button