Schools

Banies trek groot visse uit

Baanbreker se hengelspanne het die skool se naam hoog gehou.

Die o8, o9 en o10 leerders van Laerskool Baanbreker se hengelklub gaan op 30 Augustus deelneem aan ‘n kompetisie om te kyk wie is die beste hengelaars in Gauteng.

Hulle is Matthew Wolmarans (o8), Liam du Toit (o8), Johan Immelman (o9), Ethan Diesel (o10), Dwayne Breedt (o9), Mienette Kasselman (o10) en Kayleigh Leonard (o10).

Hierdie leerders kwalifiseer ook om aan die Suid-Afrikaanse Skolekampioenskappe te gaan deelneem.

Lees Ook: Laerskool Baanbreker kondig top 10 aan

Lees Ook: Baanbreker se nuwe leiers aangewys

   

Related Articles

Back to top button