Schools

Banie blink uit by karatekampioenskappe

Die skool wens haar baie geluk met haar puik prestasie.

Laerskool Baanbreker is trots op een van sy Graad Ses leerders, Riley Madgwick, wat aan die SZA Gauteng Ope Karatekampioenskappe, wat onlangs in Randburg uitgespook is, deelgeneem het.

Sy het drie goue medaljes en een silwer verower.

Madgwick het ook daarin geslaag om as die top atleet vir die dag uit 250 atlete te eindig.

Lees Ook: ERU to take on Benoni in finals

Lees Ook: ERU vier oorwinning teen Heidelberg

  

 

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button