Tydens Laerskool Westwood se onlangse interne Afrikaanse redenaarskompetisie het die leerders die tonge laat klap en bewys hulle kan redeneer.
Die graadwenners is Ruvé Amorim (Graad Een), Janet Graaff (Graad Twee), Alyssia Lynch (Graad Drie), Marnits Roos (Graad Vier), Franco Graaff (Graad Vyf), Dinique van Rensburg (Graad Ses) en Megan-Lee Myburgh (Graad Sewe).
Lees Ook: Westwood kondig nuwe leiers aan
Lees Ook: Laerskool Westwood kondig top 10 aan
You can read the full story on our App. Download it here.