Schools

Banies vaar goed by D6-kampioenskappe

Die skool is trots op die atlete se prestasies en wens hulle alle sterkte toe met die res van die seisoen.

Twintig Laerskool Baanbreker atlete het aan die D6-atletiekampioenskappe op 23 Februarie te Germiston Stadion deelgeneem.

Die Banies het uitmuntend gevaar en weggestap met agt goue en vier silwer medaljes.

Agt atlete gaan nou aan die Gauteng Atletiekkampioenskappe op 8 en 9 Maart deelneem.

Also Read: Baanbreker se netbalskeidsregters blaas nou provinsiaal

Also Read: Baanbreker se nuwe leiers aangewys

   

Related Articles

Back to top button