Baanbreker se nuwe leiers aangewys

Die skool wens die nuwe hoofleiers geluk wat die jaar groot drome gaan droom en verweesenlik by Banies.

Laerskool Baanbreker het onlangs sy nuutverkose hoofleiers vir 2024 aangekondig.

Lees Ook: Baie pret vir Baanbreker Voortrekkers

Lees Ook: Laerskool Baanbreker kondig top 10 aan

   

Exit mobile version