Schools

Westwood se skollierpatrollie vir 2024

Skolierpatrollie speel 'n onskatbare rol in die bevordering van padveiligheid.

Laerskool Westwood het onlangs sy skollierpatrollie vir 2024 aangekondig.

Hulle is Cale Botha, Morne Nel, Ro-Shaan Moodley, Eduhan Dicks, Kean Vorster, Christine Kleynhans, Lilly-Anne Strauss, Donovan Meiring, Leandri van der Walt, Ethan Thomas, Mia Coetzee, Ryan Coetzee, Kailu O’Kelly, Kaelyn Joubert, Cara Willemse, Leany Mulder, Chane Nienaber, Hayley du Preez, Dinique van Rensburg en Mckenzie Volschenk.

Also Read: Westwood se top presteerders aangewys

Also Read: Westwood kondig leiers aan

   

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button