Schools

Nog Corries gekies vir Boksburg se krieketspan

Die skool is trots op die leerders se prestasies.

Nog vier leerders van Laerskool Concordia is gekies vir Boksburg se krieketspan.

Kevin du Plessis, Xavion Nel en Dean Jordaan is verkies tot die o12 Boksburg krieketspan.

Kieran van Rensburg.

Kieran van Rensburg is tot die o11 Boksburg krieketspan verkies.

Anro Pretorius is ook onlangs verkies tot die o13 Boksburgspan vir krieket.

Lees Ook: Concordia se bloedskenkdag stil

Lees Ook: Laerskool Concordia se atlete wys hul staal by interlaer

   

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button