Schools

Laerskool Westwood kondig top 10 aan

Die skool wens die leerders geluk met hulle uitstekende punte.

Laerskool Westwood het onlangs sy top 10 akademiese presteerders vir die derde kwartaal aangewys.

Graad Ses, agter: Sane Cilliers, Clea Theron, Mine Cilliers, Megan-Lee Myburgh, Lianie Singleton en Denay Lubbe.
Voor: Megan Theron, Dylan Murray, Michiel Botha en Enrico Paulsen.
Graad Vyf, agter: Leany Mulder, Chane Nienaber, Hayley du Preez, Mia Coetzee en Dinique van Rensburg. Voor: Klara Smit, Cale Botha, Joshau Strydom, Matthew Human en Zanru le Roux.
Graad Vier, agter: Lianika van der Walt, Franco Graaff, Kristi-lee Heymans, Keanu de Waal, Dehan Labuschagne en Milan Ferreira. Voor: Tatum Claassen, Iowan Mann, Zander du Preez en Marchant Botha.

Lees Ook: Westwood se top presteerders vir die tweede kwartaal

Lees Ook: Westwood kondig leiers aan

   

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button