Westwood se langasems dring deur na D6

Die skool is trots op die leerders se prestasies.

Laerskool Westwood spog met vyf atlete wat deurgedring het na die D6-landloopbyeenkoms wat op 24 Augustus by Boksburg Stadion gaan uitspook.

Lees Ook: Westwood se top presteerders vir die tweede kwartaal

Lees Ook: Westwood se top presteerders aangewys

   

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version