Schools

Goudrand se rugby maak trots

Die skool spreek sy trots uit oor die skool se prestasies.

Laerskool Goudrand se rugbyspanne het hierdie seisoen uitgeblink en is die wenners van die Valke-Oos B1-liga.
Die skool se o9, o10, o11 en tweede span het gewen terwyl die eerste span tweede geïndig het.

Lees Ook: St Dom’s shines on netball court

Lees Ook: Sonika is ‘n ster op die netbalbaan

   

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button