Hoërskool Oosterlig spreek sy trots uit op twee rugby seuns wat tot provinsiale rugbyspanne verkies is.
Dian van Aswegen is tot die o15 Valke-span verkies en Juan van Aswegen tot die o15 Valke Oos-streekspan.
Dian gaan aan die Rhino Provincials Rugbyweek, vanaf 5 to 8 Julie, by Isak Steyl Stadion in Vanderbijlpark deelneem.
Juan gaan aan die Rhino Regionals Rugbyweek, vanaf 28 Junie tot 1 Julie by dieselfde stadion deelneem.
Also Read: Oosterlig se matrieks blink uit
Also Read: Oosterlig se tennisspelers maak reg vir SA’s
You can read the full story on our App. Download it here.