Schools

Witfield blink uit by atletiekbyeenkoms

Die skool is trots op die atlete.

Laerskool Witfield het as wenners weggestap by die interlaer wat op 1 Februarie by die Boksburg Stadion plaasgevind het.

Laerskool Westwood was tweede, gevolg deur Witdeep Primary School, Laerskool Goudrand Primary, Woodlands International College en Sion Privaat Akademie in sesde plek.

Verder het 33 van die skool se atlete vir die BLAV-byeenkoms 20 Februarie by Boksburg Stadion gekwalifiseer.

Lees Ook: Nuwe personeel vir Laerskool Witfield

Lees Ook: Nuwe onnie vir Laerskool Witfield

   

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button