Local news

Corries deel van Boksburg se krieketspan

Die skool wens die leerders geluk met hul prestasies.

Laerskool Concordia is trots op van sy leerders wat onlangs verkies is tot Boksburg se krieketspanne.

Liam Burke, Divan Kriel, Alex Nel en Dean Jordaan is opgeneem in die Boksburg o13-span.

Anton Strydom en Kieran van Rensburg gaan die o12-span verteenwoordig.

o12: Anton Strydom en Kieran van Rensburg.

Bastian Jansen van Vuuren, Kian Jordaan, Tayton Myburgh en Arlu Botha is verkies tot die o11-span.

o11: Bastian Jansen van Vuuren, Kian Jordaan, Tayton Myburgh en Arlu Botha.

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button