Local news

Banie maak die regte skuiwe

Die skool het sy trots uitgepreek oor Gericke se prestasie.

Laerskool Baanbreker is torts op een van leerders, Logan Gericke, wat onlangs deelgeneem aan die Gauteng Individuele Skaakkampioenskappe in Benoni.

Die skool wens Gericke se skaakavontuur vol vreugde en sukses toe.

Baanbreker het benadruk dat elke geleentheid bied ‘n nuwe kans om te leer, te groei en jou vaardighede op te skerp.

Lees Ook: Eerste vroulike hoof aan stuur van Laerskool Baanbreker

Lees Ook: Laerskool Baanbreker spog met top presteerders

   

Related Articles

Back to top button