Local news
Banies presteer op die rugbyveld
Die o11-A en o9-B rugbyspanne het die skool se naam hoog gehou in die liga.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/25/2024/06/IMG_9839_86894-e1719492843338-773x470.jpg)
Laerskool Baanbreker spog met twee rugbyspanne wat hierde seisoen uitstekend gevaar het in die Superliga.
Banies se o9-B span is onlangs aangewys as die wenners van die liga en die o11-A span het as naaswenners weggestap.
Baanbreker is trots op die spelers en afrigters van die spanne.
Lees Ook: Baanbreker se nuwe leiers aangewys
Lees Ook: Baanbreker se o11-krieketspan wen weer liga