Local newsSchools
Corries maak gereed vir SAs
Die kampioenskappe vind vanaf 24 to 26 Maart in Polokwane plaas.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/25/2024/03/image1_17891-e1710832662771-454x470.jpeg)
Vier van Laerskool Concordia se atlete het die skool se naam hoog gehou toe hulle onlangs deurgedring het na die Suid Afrikaanse Atletiekkampioenskappe.
Lees Ook: Concordia is agter jou bloed aan
Lees Ook: Concordia skaakspelers maak trots