News

Baanbreker se o11-krieketspan wen weer liga

Die skool het sy trots uitgespreek oor die span se prestasie.

Laerskool Baanbreker se o11-krieketspan het weer ‘n goeie seisoen gehad en het onlangs die liga vir die derde jaar in ‘n ry gewen.

Die skool is trots op die span en glo wenners maak ‘n gewoonte om hul eie positiewe verwagtinge voor ‘n wedstryd te skep.

Eshan van Schalkwyk en Renier Pretorius is die span se afrigters.

Lees Ook: Baie pret vir Baanbreker Voortrekkers

Lees Ook: https://baanbreker

   

Related Articles

Check Also
Close
 
Back to top button