Schools

Laerskool Concordia se atlete wys hul staal by interlaer

Die skool is trots op die leerders se prestasies.

Laerskool Concordia het op 30 Januarie vir die 23ste keer die interlaer gewen wat by die Boksbug Stadion uitgespook is.

Die deelnemende skole en punte was as volg: Laerskool Concordia wen met 579 punte, tweede was Laerskool Baanbreker met 391 punte, Van Dyk Park Primary School was derde met 357 punte, Laerskool Elspark met ’n puntetelling van 239 was vierde en in die vyfde plek, Martin School, met ’n puntetelling van 167 terwyl Helderwyk sesde was met ‘n telling van 32.

Lees Ook: Skenk weer bloed by Laerskool Concordia

Lees Ook: Laerskool Concordia spog met puik atleet

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button