Plaaslike leerders baat by tassie-projek

Die plaaslike tak het 31 tassies uitgedeel.

Hierdie jaar het talle leerders weer baat gevind by Solidariteit Helpende Hand se nasionale Skooltassie-projek

Die Oasis Boksburg-tak het 20 tassies by Laerskool Goudrand uitgedeel en 11 by die Happy Tiger Nursery.

Helpende Hand sit sedert 2007 ’n tassie, met die nodige skryfbehoeftes, in ’n behoeftige graadeentjie se hand.
So verseker die organisasie gelyke wegspringkans vir al die kinders.

Lees Ook: Bernina Boksburg bring vreugde aan senior burgers

Lees Ook: Baanbreker Voortrekkers maak harte oop teenoor ouetehuis

   

Exit mobile version