Local newsNews

Nuwe personeel vir Laerskool Goudrand

Die skool is vol vertroue dat die nuwe personeellede sal help om Goudrand tot hoër hoogtes te neem.

Laerskool Goudrand wil graag nuwe personeellede Nexehe Scholtz, Chanel Greyling en Lanje Fourie by die skool welkom heet.

Lees Ook: Ontmoet Laerskool Goudrand se nuwe hoofleiers

Lees Ook: #GOBOKKE: Bokkoors loop hoog by Laerskool Goudrand

   

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button