Die Advertiser het onlangs matrikulante genooi om hulle matriekafskeidfoto’s aan te stuur.
Hier is die matrikulante wat al gereageer het en ons gewys het hoe spoggerig hulle by hul matriekafskeid gelyk het:
Lees Ook: Plaaslike matrikulante geniet matriekafskeid
Lees Ook: Die laaste lui van die klok vir Jansen matrieks