Local newsNews

AfriForum Boksburg kry opleiding in noodlanding

Die opleiding was 'n sukses en die lede het baie geleer.

Ongeveer 23 lede van AfriForum Boksburg het op 9 Oktober opleiding ontvang in noodlanding te Halo Aviation in Midrand.

Volgens Gerald O’Kelly, ondervoorsitter van die plaaslike tak, was dit opvoedkundige opleiding wat mense se lewens kan red.

“Dit was ’n sukses. Die opleiding het my soveel dinge geleer waarvoor mens moet uitkyk as die noodhelikopter moet uitkom. Dit sluit in dat jy moet seker maak dit is veilig om te land en dan natuurlik ook wanneer só helikopter mag ontbied word.

“Jy moet die regte landzone uitlê en kies vir die helikopter. Die wind moet ook in ag geneem word.”

Lees Ook: New management for AfriForum Boksburg

Lees Ook: AfriForum Boksburg participates in national mass patrol

     

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Tayla Smith

Tayla writes general news for the Boksburg Advertiser. She joined the publication in 2019 as a junior journalist and was promoted to senior journalist in 2022.

Related Articles

Back to top button