Oosterlig se nuwe hoofleiers is gereed om die leisels oor te neem
Die nuwe hoofleiers sien uit die uitdaging.
Hoërskool Oosterlig se nuwe hoofleiers: Francois Nel (hoof), Heinrich Bestbier en Harmen Potgieter (ondervoorsitters), Jurie Pienaar en Joscelyn Wessels (voorsitters), Isabeau Cilliers en Tahné Burger (ondervoorsitters) en Tracy Correia en Sunette van der Walt (leierskomiteevoogde)
Hoërskool Oosterlig het onlangs sy nuutverkose hoofleiers vir 2022 aangekondig.