Laerskool Baanbreker het onlangs sy Top 10 akademiese presteerders vir die tweede kwartaal aangewys.
Graad Sewe: Voor: Heléne Piek, Chané Borman, Alex Holtzhausen, Kyle Bergh, Kyle Desmore en Avonique van Rooyen. Agter: Karleigh Liebenberg, Alba Kloppers en Levi Jordaan. Melieke Redelinghuys is afwesig. Foto: Verskaf.
Graad Ses: Voor: Abbey Meyer, Marli Bekker, Luhandru Barnard, Hunter Spice en Leah Jordaan. Agter: Gabrielle Wessels, Madison van Niekerk, Larissa Lombard, Gizelle Smith en Isabella Kruger. Foto: Verskaf.
Graad Vyf: Voor: Chelsey Raath, Thapelo Kgaphola Rouvé Janse van Rensburg, Pedrie van Wyk en Christian Appelcryn. Agter: Jessica Pistorius, Jayden Vermaak, Alberto Lombaard en Melinda van Staden. Zaniel Holtzhausen is afwesig. Foto: Verskaf.