Laerskool Goudrand verwelkom nuwe personeel

Die skool glo dat die nuwe personeellede sal help om Goudrand tot nog hoër hoogtes sal neem.

Met die derde kwartaal wat onlangs afgeskop het, het Laerskool Goudrand twee nuwe personeellede, Jestelle du Toit en Jaundre Coetzee, verwelkom.

LEES OOK: Laerskool Goudrand vier Erfenisdag

LEES OOK; Goudrand verheug oor nuwe kleuterskool

   

Exit mobile version