EG Jansen leerders vaar uitstekend in jukskei

Annemarie Jordaan, jukskei organiseerder by EG Jansen, is trots op die leerders se prestasies

Vier jukskei leeders van Hoërskool Dr EG Jansen het onlangs op provinsiale vlak uitgeblink.

Anushka van Loggerenberg het die Sentraal-Gauteng Jukskei Unie se o-19 Akademiespan gehaal.

Armand Marx is onlangs verkies tot die Oos-Gauteng o-19 A-span. Hy is ook die onderkaptein van die span.

Jaydon de Bruyn en Michael Devy is albei die Sentraal-Gauteng Juksie Unie se o-16 A-span opgeneem.

Annemarie Jordaan, jukskei organiseerder by EG Jansen, is trots op die leerders se prestasies.

Lees Ook: The Advertiser speaks to Kaylee, EG Jansen’s own rugby star

   

 
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version