Laerskool Goudrand se kleuterskool vier lentedag

Die skool se leerders het die nuwe seisoen in styl verwelkom

Laerskool Goudrand se kleuterskool het ten spyte van ongure weersomstandighede hierdie jaar lentedag met ’n tie dye gevier.

Leerders het ter viering van die nuwe seisoen elk ’n wit hemp skool toe gebring en dit met kleurstof gekleur.

Lees Ook: Woodlands celebrate Spring Day with messages of hope

Lees Ook: Wessies blink uit in Dell’Arte-kunswedstryd

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version