Laerskool Concordia samel weer eens bloed in

Jou tattoes moet ouer as drie maande wees om bloed te skenk

‘n Tekort aan bloed is ‘n realiteit.Laerskool Concordia het juis daarom die inisiatief geneem om vanaf 1 tot 4 September op die skoolgronde bloed in te samel vir die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD).

Die skool is te Rietfonteinweg 99 geleë.

Om bloed te kan skenk moet jy:

Concordia het in 2019 hulle eie Suid-Afrikaanse rekord van die meeste bloed wat binne 12 ure geskenk word vanaf 258 eenhede na 516 eenhede verdubbel.

LEES OOK: 

VIDEO: Concordia samel 101 eenhede bloed in

LEES OOK:

 Laerskool Concordia breek hulle eie rekord van die meeste eenhede bloed geskenk

   

Exit mobile version