NewsSchools

VIDEO: Laerskool Concordia wen ‘Die Jansen Bom’-uitdaging

Concordia het bewys dat hul gereed is vir die wedren na hul toekoms.

Laerskool Concordia is onlangs as #DieSkoolMetDieMeesteGees op Radio Jacaranda tydens Martin Bester se besoek aan Hoërskool Dr EG Jansen aangewys.

Tydens Jansen se bemarkingsweke het hulle laerskole Baanbreker, Concordia, Die President, Elspark, Goudrand, Jan van Riebeeck, Oosterkruin, Môrewag, l Westwood en Witfield besoek en het hulle uitgedaag om die “Jansen Bom” kreet te doen.

Die Jansies het met die hulp van DigiTV ’n video geneem van elke laerskool wat “Die Jansen Bom”-uitdaging tydens EG Jansen se besoek voltooi het.

Die publiek kon na die video op DigiTV gaan kyk en kon vir hul gunsteling skool stem deur die video op Facebook te gaan ‘like’.

Laerskool Concordia het ook ’n skootrekenaar en drukker gewen wat met trost deur HomeCorp geborg is.

Concordia se stemme was goed geoefen en hulle het die meeste stemme gekry en is as die wenners aangewys.

FOLLOW US:

Instagram

Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Benoni City TimesSprings AdvertiserBrakpan Herald, African Reporter and Kathorus Mail

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button