Local newsNews

Witfield Park Aftree-Oord spog met hul kultuur

Witfield Park Aftree-Oord se personeel het op 3 Oktober hul erfenis gevier en in hul tradisionele drag by die werk opgedaag.

Die was ’n heerlike spanbou-dag en kosse van verskeie kulture was voorgesit. Daar was boerewors, pap, stampmielies, chakalaka en briyani.

Vir nagereg was daar koeksisters en melktertjies.

Volgens die bestuurder, Marinda Lombaard, poog hulle om gereeld spanbousesies met die personeel te hou.

Witfield Park Aftree-Oord personeel (van links): Ansie Beukes, Sonja Raman, Cara Johnstone, Marinda Lombaard en Dolly Louw.

Related Articles

Back to top button