Die kunsafdeling het plaasgevind vanaf 20 tot 24 Junie en die drama afdeling was van 1 tot 5 Augustus.
Die volgende leerders het hul goed van hul taak gekwyt:
* Nikita Olckers, graad drie (Potlood en Fotografie)
* Rudolf Malan, graad vyf (Potlood en Lapverf)
* Zivan Roets, graad vier (Potlood, Collage en Fotografie)
* Kisha Wilson, graad drie (English Prepared Bible Reading)
* Dumolwakhe Ndlovu, graad vier (English Prepared Reading, English Prepared Bible Reading and Unprepared Bible Reading)
* Phillip Thompson, graad ses (English Limerick)
* Anelÿa Malan, graad ses (Lapverf)
* Xander Smith, graad sewe (Potlood)
* Bella Fidler, graad vier (English Limerick)
* Zivan Roets, Graad vier, (Afdelingswenner – Beste kuns in die laerskool)