Nege Concordia atlete deur na Gauteng se atletiekbyeenkoms

Die jaarlikse D6 atletiekbyeenkoms is op 17 Februarie te Herman Immelman Stadion gehou.

Skole van drie distrikte van Ekurhuleni-Suid het deelgeneem.

Nege van die Laerskool Concordia se atlete het na die Gauteng Atletiekbyeenkoms deurgedring.

Hulle is:

* Christefell Greyling: 60m o-9 seuns.

* Markus Swanepoel: verspring o-10 seuns.

* Markus Delport: 1 200m o-10 seuns.

* Nadia Engelbrect: verspring o-12 meisies.

* Ryan van Aswegen: hoogspring o-12 seuns.

* Alyssa Botha: 200m en hoogspring o-13 meisies.

* Liandri Tolken: hoogspring o-13 meisies.

* Henrico Hermann: 100m en 200m hekkies o-13 seuns.

* Franco Bredenkamp: hoogspring o-13 seuns.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version