Die hoogtepunt van die dag was die eerste rugbyspan se vertoning, waar hulle vir Transvalia met 95 teen 38 die loef af gesteek het en 15 drieë gedruk het nie.
Die volledige uitslae is as volg (EG Jansen uitslae eerste, gevolg deur Transvalia):
* Rugby
Eerstespan 95-38; tweedespan 50-3; derdespan 40-0; o-16A 36-20; o-16B 34-19; o-15A 17-14; o-15B 32-7; o-14A 12-18; o-14B 28-10.
* Netbal: Eerstespan 22-28; tweedespan 23-7; o-17A 7-21; o-17B 5-18; o-16A 20-4; o-16B 29-11; o-15A 14-14; o-15B 14-5; o-14A 10-24; o-14B 15-6.
* Meisies hokkie: Eerstespan 2-3; tweedespan 1-1; o-16A 1-1; o-16B 3-0; o-15A 1-4; o-15B 0-4; o-14A 2-4; o-14B 0-3.
* Seunshokkie: Eerstespan 0-6; o-16A 1-5. – @IschkeBoksburg