NewsSchools

Gemengde gevoelens heers rondom Ekonomie Vraestel 1

Matriek leerlinge van Dr EG Jansen Hoërskool blyk gemengde gevoelens te hê oor die Ekonomie vraestel wat hulle vandag, 4 November, geskryf het.

As gevolg van die moeilikheidsgraad van hierdie vak, was daar ongeveer slegs nege leerders by die skool wat Ekonomie aangepak het.

Die tweede Ekonomie vraestel sal op Dinsdag, 11 November, geskryf word.

Hier is wat die leerders oor vandag se vraestel te sê het.

Simone Scharriighuisen en Dirk Coetzee: Dit was ’n baie moeilike vraestel, ons hoop maar vir die beste vir aan die einde van die jaar. Ons beveel nie aan dat iemand Ekonomie as ’n vak vat nie."Ek huil sommer," sê Simone.
Simone Scharriighuisen en Dirk Coetzee: Dit was ’n baie moeilike vraestel, ons hoop maar vir die beste vir aan die einde van die jaar. Ons beveel nie aan dat iemand Ekonomie as ’n vak vat nie.”Ek huil sommer,” sê Simone.

In die viedeo praat Melissa Coetzee, Christine Terblanche en Cathleen Tellis van hul ervaring. – @IschkeBoksburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button