InternationalSport

Plaaslike rugbyspeler gaan Leeus verteenwoordig

Die Pumas se skrumskakel en oud-leerling van Hoërskool Dr EG Jansen, Ginter Smuts, gaan eersdaags by die Leeu Den aansluit. Smuts is een van die spelers wat die Leeus geleen het om hulle in die opkomende Verenigde Rugbykampioenskap te verteenwoordig. “Ek is baie opgewonde oor die geleentheid en het dit glad nie verwag nie,” het

Die Pumas se skrumskakel en oud-leerling van Hoërskool Dr EG Jansen, Ginter Smuts, gaan eersdaags by die Leeu Den aansluit.

Smuts is een van die spelers wat die Leeus geleen het om hulle in die opkomende Verenigde Rugbykampioenskap te verteenwoordig.

“Ek is baie opgewonde oor die geleentheid en het dit glad nie verwag nie,” het Smuts gesê.

In dié kompetisie wat einde September afskop, gaan 16 van die voorste spanne van Suid-Afrika teen Wallis, Skotland, Ierland en Italië deelneem.

Lees Ook: Oud-Jansie beïndruk as professionele rugbyspeler

Lees Ook: Pieter Jansen maak naam vir homself in Amerika se rugbykringe

   

Related Articles

Back to top button