Schools

KYK: Corries verwelkom kampioen Dricus by lughawe

Van die leerders het die geleentheid gekry om 'n foto te neem saam met die kampioen homself.

‘n Groep leerders en onderwysers van Laerskool Concordia was tussen die honderde mense wat Dricus “Stillknocks” du Plessis by die OR Tambo Lughawe op 25 Januarie ondersteun het.

Van die Corries het ‘n foto saam met die nuwe UFC-middelgevegkampioen gekry en ander saam met sy titelgordel.

Die 30-jarige is die eerste Suid-Afrikaanse UFC-kampioen, maar het beloof dit is nog nie die einde van sy pad is nie.

Lees Ook: Concordia skaakspelers maak trots

Lees Ook: Concordia se atlete op pad na SA’s

   

Related Articles

Back to top button