Twee lede van die Boksburg Stoeiklub het die klub se naam hoog gehou by die Jacques Rossouw Wrestling Tournament in Pretoria op 10 Junie.
Jayson Dicks het vier goue medaljes losgestoei en Kadin Botha twee goue medaljes.
Lees Ook: Boksburg SAPS gets a ‘Breathe room’ to improve staff wellbeing
Lees Ook: Boksburg North police officers back in court next month
You can read the full story on our App. Download it here.