Local news

Hierdie Jansies se monde kort jêm

Die skool is trots op die leerders se prestasies en wens hulle sterkte vir die nasionale rondte.

Hoërskool Dr EG Jansen se Shaniqua Steenkamp (Graad Nege) en Zivan Potgieter (Graad 12) het onlangs bewys dat hulle nie op hul monde geval is nie.

Albei leerders het onlangs deurgedring na die nasionale rondte van die Interskole Redenaarsliga op 16 September by WITS University School of Law.

Verder is Steenkamp ook deur na die ATKV-landsfinaal vir onvoorbereide toespraak wat op 18 Augustus by die ATKV Goudini Spa gaan plaasvind.

Lees Ook: EG Jansen maak druppel vir druppel ‘n verskil met bloedskenkdag

Lees Ook: EG Jansen redenaars presteer

   

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button