![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/25/2020/11/DevonSmit_94686.jpg)
Die skaakkampioen van Hoërskool Dr EG Jansen, Devon Smit (15), is onlangs gekies om Suid-Afrika by die 2020 FIDE Online World Cadets and Youth Rapid Chess Championships in die o-16-opekategorie te verteenwoordig.
Hierdie aanlyntoernooi sal van 27 November tot 23 Desember plaasvind.
Lees Ook: Plaaslike skaakkampioen vaar uitstekend in Afrika-toernooi
Lees Ook: Skaakwonder van EG Jansen reg vir die SA’s