NewsSchools

Baanbreker se revue seëvier by kompetisie

Dié kompetisie bied die geleentheid vir skole om hul puik produksies op die planke te bring.

Die revuegroep van Laerskool Baanbreker het aan die 8 Beats-kompetisie deelgeneem en ‘n eerste plek verwerf.

Volgens Sanet Meiring, van die skool, is dit ‘n pragtige begin vir die vlugvoetige dansers met hul engelstemmetjies.

Agter staan die hardwerkende, passievolle revue-afrigters Pikkie Edwards, Amanda Bacon, Tammy Pieterse, Elizna Style en Laurentia Truter.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button