NewsSchools

Laerskool Witfield spog met Conspirito wenners

Laerskool Witfield is trots op sy leerders wat aangewys is as itemwenners by die Conspirito Kunswedstryd 2016.

Die kunsafdeling het plaasgevind vanaf 20 tot 24 Junie en die drama afdeling was van 1 tot 5 Augustus.

Die volgende leerders het hul goed van hul taak gekwyt:

* Nikita Olckers, graad drie (Potlood en Fotografie)

* Rudolf Malan, graad vyf (Potlood en Lapverf)

* Zivan Roets, graad vier (Potlood, Collage en Fotografie)

* Kisha Wilson, graad drie (English Prepared Bible Reading)

* Dumolwakhe Ndlovu, graad vier (English Prepared Reading, English Prepared Bible Reading and Unprepared Bible Reading)

* Phillip Thompson, graad ses (English Limerick)

* Anelÿa Malan, graad ses (Lapverf)

* Xander Smith, graad sewe (Potlood)

* Bella Fidler, graad vier (English Limerick)

* Zivan Roets, Graad vier, (Afdelingswenner – Beste kuns in die laerskool)

Hier is al die wenners van die Laerskool Witfield. Agter (van links): Dumolwakhe Ndlovu, Phillip Thompson, Anelÿa Malan, Xander Smith en Bella Fidler. Voor: Nikita Olckers, Rudolf Malan, Zivan Roets en Kisha Wilson.

Related Articles

Back to top button