Local sportNewsSchoolsSport

EG Jansen wen met 15 drieë teen Transvalia

Die Hoërskool Dr EG Jansen het die afgelope naweek (14 Maart), op sy eie velde, in sy tweede groep-rugbywedstryde van die Tuks Skole-reeks teen die Hoërskool Transvalia te staan gekom.

Die hoogtepunt van die dag was die eerste rugbyspan se vertoning, waar hulle vir Transvalia met 95 teen 38 die loef af gesteek het en 15 drieë gedruk het nie.

Die volledige uitslae is as volg (EG Jansen uitslae eerste, gevolg deur Transvalia):

* Rugby

Eerstespan 95-38; tweedespan 50-3; derdespan 40-0; o-16A 36-20; o-16B 34-19; o-15A 17-14; o-15B 32-7; o-14A 12-18; o-14B 28-10.

* Netbal: Eerstespan 22-28; tweedespan 23-7; o-17A 7-21; o-17B 5-18; o-16A 20-4; o-16B 29-11; o-15A 14-14; o-15B 14-5; o-14A 10-24; o-14B 15-6.

* Meisies hokkie: Eerstespan 2-3; tweedespan 1-1; o-16A 1-1; o-16B 3-0; o-15A 1-4; o-15B 0-4; o-14A 2-4; o-14B 0-3.

* Seunshokkie: Eerstespan 0-6; o-16A 1-5. – @IschkeBoksburg

Related Articles

Back to top button