NewsSchools

Oosterlig behaal 100 persent slaagsyfer

Hoërskool Oosterlig het ’n 100 persent slaagsyfer behaal, waarvan 64 persent van die leerlinge toelating tot ’n BA-graad verwerf het.

In totaliteit is daar 130 onderskeidings wat deur 166 matrikulante behaal is.

Die toppresteerders is:

* Marike Kanfer: Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, fisiese wetenskap, lewenswetenskap, rekeningkunde en wiskunde 3.

* Jaco Faber: Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, geskiedenis, rekenaartoepassingstegnologie, rekeningkunde en besigheidstudie.

Jaco Faber het agt onderskeidings ontvang.
Jaco Faber het agt onderskeidings ontvang.

* Charmaine Buys: Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, fisiese wetenskap, ingenieursgrafika en wiskunde 3.

Charmaine Buys het sewe onderskeidings ontvang.
Charmaine Buys het sewe onderskeidings ontvang.

* Landré Herman: Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, fisiese wetenskap, geografie en rekeningkunde.

Landrè Herman
Landrè Herman

* Arisa Jansen van Rensburg: Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, lewensoriëntering, geskiedenis, toerisme en drama.

Arisa Janse van Rensburg het ses onderskeidings ontvang.
Arisa Janse van Rensburg het ses onderskeidings ontvang.

* Johan Nel: Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, fisiese wetenskap, lewenswetenskap en geskiedenis.

* Yolandi van den Heever: Afrikaans huistaal, lewensoriëntering, geskiedenis, toerisme en drama.

* Vanblerk Havenga: Engels eerste addissionele taal, wiskunde, lewensoriëntering, fisiese wetenskap en besigheidstudie.

* Leandri Badenhorst: Afrikaans huistaal, Engels eerste addissionele taal, wiskunde geletterdheid en lewensoriëntering.

* Chane Pretorius: Engels eerste addissionele taal, lewensoriëntering, rekenaartoepassingstegnologie en besigheidstudie.

Related Articles

Back to top button