Schools
Concordia hokkie bokkie gekies vir Oos-Gauteng span
Die skool wens die leerder geluk met haar prestasie.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/25/2023/05/IMG_0488_72384-e1684220333527.jpg)
Laerskool Concordia spog met Anke Schoeman wat onlangs tot die Oos-Gauteng o13-hokkiespan verkies is.
Lees Ook: There is help for homeless in Boksburg
Lees Ook: Cable thieves plunge Boksburg into prolonged power outages